Hermien dommisse biography of christopher



Hermien dommisse biography of christopher brown!

Hermien dommisse biography of christopher

  • Hermien dommisse biography of christopher
  • Hermien dommisse biography of christopher columbus
  • Hermien dommisse biography of christopher brown
  • Egoli meaning
  • Egoli female cast
  • Hermien Dommisse

    Hermien Dommisse (1915–2010) was 'n Afrikaanseaktrise, regisseuse, skryfster en kampvegter vir Suid-Afrikaanse teater. Sy was ook by die destydse Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste (TRUK) betrokke.

    Lewe en werk

    [wysig | wysig bron]

    Herkoms en opleiding

    [wysig | wysig bron]

    Hermien Anna Dommisse is op 27 Oktober1915 op Ermelo gebore as een van vyf kinders van Evert Petrus Benjamin Dommisse en Hester Maria Elizabeth (Hettie) du Plessis.[1] Die gesin verhuis na Pretoria, waar sy groot word en haar skoolopleiding ondergaan.

    Sy matrikuleer aan Pretoria Girls High School.

    Hermien dommisse biography of christopher columbus

    Van kleins af is haar begeerte om aktrise te word en reeds op skool rig sy ’n skoolopvoering af en speel self ook gedurende vakansietye in die Hendrik Hanekom-geselskap. Op skool reeds skryf sy kinderstories vir Pretoria News.

    Sy studeer van-af die einde van die twintigerjare verder aan die Universiteit van Pretoria, waar sy ’n B.A.-graad en ’n Hoër Onderwysdiploma v